SLIM EKSAMEN ANTWOORD

SLIM EKSAMEN ANTWOORD -- JOKE


In die eksamen vra juffrou wat die volgende idioom beteken:

“Jy kan daar geen kop of stert van uitmaak nie?”

Jannie dink en dink en antwoord toe: “Erdwurm”.




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--