SOLDAAT WAT SY GEWEER

SOLDAAT WAT SY GEWEER -- JOKE


'n Soldaat wat sy geweer verloor het, verskyn voor sy sersant. "Jy sal vir die geweer moet betaal," sê die sersant. "As ek 'n tenk verloor het, sou ek daarvoor ook moes betaal?" vra die soldaat vies. "Natuurlik," sê die sersant. Die soldaat staan 'n oomblik sprakeloos. Toe sê hy: "Nou verstaan ek waarom 'n kaptein saam met sy skip ondergaan."




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--