SPOORLOOS

SPOORLOOS -- JOKE



Een aand na werk neem 'n man sy sekretaresse huistoe nadat sy bietjie te veel gedrink het by die kantoorgeselligheid.  Alhoewel daar niks gebeur het nie, besluit die man om liewers niks vir sy vrou te sê nie.
Toe hulle 'n rukkie later na die fliek oppad is, sien hy 'n hoëhakskoen onder die passasiers sitplek uitsteek.  Toe sy vrou weer wegkyk, gryp hy die skoen en gooi dit by die venster uit. 
By die fliek gekom skuif sy vrou ongemaklik rond en later vra sy: " Het jy nie my skoen gesien nie?"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--