STAAN OP DIE BRUG EN HUIL

STAAN OP DIE BRUG EN HUIL -- JOKE



Klein Kosie staan op die brug en huil. "Wat's fout?" vra 'n man wat daar verbystap. "Pietie het my broodjie in die water gegooi!" "Met opset?" vra die man. "Nee, met grondboontjiebotter," snik Kosie.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--