SUKKEL SO OM MY MAN

SUKKEL SO OM MY MAN -- JOKE



“Ek sukkel so om my man soggens uit die bed te kry,” kla Jan se vrou by Koos se vrou.

“Ek het ook altyd gesukkel,” sê Koos se vrou, “maar deesdae is Koos soos blits uit die bed uit.”

“Hoe kry jy dit reg?”

“Ek sit ‘n hondebeskuitjie op sy kussing.”

“En word hy daarvan wakker?”

“Nee, eers wanneer ek die staffie laat inkom.”



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--