SWAK BESTUURDER

SWAK BESTUURDER -- JOKE



Ou "Van" vat die pad noord deur Afrika tot hy uiteindelik in Engeland aankom. Daargekom besluit hy om iets te gaan eet by 'n Engelse kroeg. Terwyl hy sit en eet kom drie Hell's Angels ingesstap. Die eerste een druk sy vinger in Van se bier en gaan sit by die toonbank. Die tweede een breek 'n stuk van Van se pasteitjie af en sluit hom by sy maat aan. Die derde ou keer sommer ou van se hele bord om en gooi sy bier uit. Sonder om 'n woord te sê, staan ou Van op en verlaat die kroeg. "Nie veel van 'n man nie!" sê die een "Hell's Angel" vir die kroegman. "Ook nie veel van 'n drywer nie" sê die kroegman ". . . Hy het nou net met sy bakkie oor drie motorfietse gery!"




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--