SWAK SELFBEELD

SWAK SELFBEELD -- JOKE

'n Man stap by 'n terapeut in en lyk baie teneergedruk. "Dok," sê hy "
"jy moet my help - ek kan nie meer so aangaan nie!"  "Ek is nou 35 en het nog steeds nie sukses met die meisies nie!"
Die dokter besluit dis net bietjie 'n probleem van 'n swak selfbeeld. Hy stel voor die man moet elke oggend as hy wakker word, spieël toe hardloop en vir homself sê: "Ek is 'n goeie ou, ek is 'n snaakse ou en ek is baie aantreklik!"
Na drie weke is die ou terug met net so 'n swaarmoedige gesig as voorheen.
"Het my raat nie gehelp nie?" vra die dokter.
"Nee - dis nie dit nie. Ek het die afgelope tyd die mees fantastiese tye met ongelooflike vrouens gehad!" antwoord die man.
"Nou wat is die probleem dan?" vra die dokter.
"Dis my vrou, sy het 'n probleem!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--