TANNIE BETS SPRING IN DIE

TANNIE BETS SPRING IN DIE -- JOKE


Tannie Bets spring in die ouetehuis se eetsaal op met haar gebalde vuis in die lug en skree:

"Die man wat kan raai wat ek in my hand vashou, kan vanaand met my seks hê!"

Oom Piet skree: "n Olifant."

Tannie Bets sê : "Dis naby genoeg! "


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--