TANNIE SE SKER LEEN

TANNIE SE SKER LEEN -- JOKE



"Tannie," sê Jannie vir die buurvrou, "kan ek asseblief Tannie se skêr leen?"

"Sekerlik, Jannie, maar het jou ma dan nie 'n skêr nie?"

"Sy het, Tannie, maar sy wil nie hê ek moet draad met haar skêr knip nie."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--