TANNIE VRA 'n KLEIN SEUNTJIE

TANNIE VRA 'n KLEIN SEUNTJIE -- JOKE



Tannie vra 'n klein seuntjie vir 'n mooi jong meisie op die strand, gaan Tannie elke Sondag kerk toe?
Ja! sê die meise verbaas.
Is Tannie 'n Christen vra hy weer, sy knik bevestigend.
Bid Tannie elke aand? weer 'n knik.
Sal Tannie asseblief my beursie vashou solank ek gaan swem?



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--