TOE DIE BLONDINE SE MAN

TOE DIE BLONDINE SE MAN -- JOKE



Toe die blondine se man by duie huis kom, wag sy vir hom met oë vol trane berouval in. "Ek is jammer," snik sy. "Ek het 'n gat in die broek van jou beste pak gebrand." "Toemaar, dis niks nie," troos haar mna, "ek het mos 'n ekstra broek vir daardie pak." "Ja," sê sy, "ek het dit gebruik om die gat te lap."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--