TOE EK DIE STORIES VAN DIE

TOE EK DIE STORIES VAN DIE -- JOKE


Toe ek die stories van die kinders lees onthou ek mos my eie dogtertjie ( toe só 5 of 6, nou al 24 jaar oud), sy kom van die Sondagskool : "Papa, Papa.....ons het vandag 'n nuwe teksie by die Sondagskool geleer" Ek vra , "nou toe vertel my". Stilte, effe lank en ongemaklik, ek los dit en wag maar..... "Papa.. e....o ja.....e....moenie vrees nie....e....e.....e....watch net!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--