TOE GEORGE WASHINGTON

TOE GEORGE WASHINGTON -- JOKE


Pa: "Weet jy, Jannie, toe George Washington so oud soos jy was, het hy eerste in sy klas gestaan." Jannie: "Ja, maar toe hy so oud soos Pa was, was hy president van Amerika."





SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--