TOEKA EN NOU 1

TOEKA EN NOU 1 -- JOKE



Scenario :
Piet en Jan raak betrokke in 'n fight by die skool

TOE
'n Groot groep seuns vorm rondom die twee, hulle slaan die
kak uit mekaar uit, skud hande en die volgende dag is hulle dik pels.

NOU
Polisie word ontbied en arressteer vir Jan en Piet. Alle
selfone met videos van die fight word gekonfiskeer as bewysstukke. Albei
word aangekla vir aanranding. Altwee word geskors al het Piet die kak
begin.
Die ouers word ingeroep vir konsultasie en die ander kindes wat die fight
gesien het kry trauma berading. Die video van die fight is beskikbaar op
YouTube.




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--