TOEKA EN NOU 2

TOEKA EN NOU 2 -- JOKE


Scenario :
Piet onstig die klas want hy wil nie stilsit en stilbly nie

TOE
Piet se gat word vuurwarm geslaan. Hy sit nog steeds nie
stil nie want sy gat brand te veel, maar hy hou darem sy bek en maak
matriek klaar en word 'n suksesvolle besigheidsman.

NOU
Piet word op Ritalin gesit want hy het een of ander
hiperaktiewe neiging. Word 'n zombie. Word getoets vir ADD (Attention
Deficit Disorder). Die juffrou sukkel haar gat af. Piet kan nie bybly nie
en verlaat skool na Standerd 6.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--