TOEKA EN NOU 3

TOEKA EN NOU 3 -- JOKE


Scenario :
Jan gooi 'n klip  en breek 'n ruit van die buurman se  huis.

TOE:
Jan se gat brand. Hy moet vir 'n week lank in die buurman
se tuin werk.

NOU:
Jan se gat brand. Sy pa word gearresteer vir
kindermishandeling. Jan word in pleegsorg geplaas. Die sielkundige oortuig
Jan se suster dat haar pa haar seksueel aangerand het en hul pa gaan tronk
toe. Jan se ma en pa skei want sy het 'n verhouding met die Sielkundige.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--