TOEKA EN NOU 4

TOEKA EN NOU 4 -- JOKE

Scenario :
Piet druip Engels op Hoërskool.

TOE
Piet se gat brand. Hy moet Engels ekstra klasse loop. Hy
slaag Engels goed in matriek en gaan Universiteit toe.

NOU
Die Onderwyser kry die skuld. Piet is getraumatiseer. Sy
saak word opgevat deur 'n plaaslike menseregte groep wat bepaal dat dit
rassisties is om Engels 'n vereiste vak te maak. Dit raak 'n politieke
storie en 'n saak word aanhandig gemaak teen die skool en die
Onderwysdepartement. Engels word van die cirriculum afgehaal. Piet slaag
matriek goed, maar sny gras vir 'n lewe want hy kan f #@%$% Engels praat.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--