TOEKA EN NOU 5

TOEKA EN NOU 5 -- JOKE



Scenario :
Jan vat 'n klomp klappers, maak 'n bom daarmee en blaas 'n
miershoop op.

TOE
Jan se gat brand. Die miershoop is in sy moer. Duisende
miere dood.

NOU
Die Veiligheidspolisie en Dierebeskermingsgroepe word
ingeroep en Jan word aangekla van stedelike terrorisme en
dieremishandeling.
Sy ouers word dopgehou. Jonger broers en susters word van die huis af
weggevat. Hulle rekenaars word gekonfiskeer en Jan se pa word op 'n lys
van terroriste geplaas en hy kan nie verder werk kry nie. Die familie krepeer.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--