TOEKA EN NOU 6

TOEKA EN NOU 6 -- JOKE


Scenario :
Piet val sy knie in nerwe gedurende pouse. Sy juffrou vee
sy trane af, maak die knie skoon en gee hom 'n drukkie.

TOE
Piet voel gou beter en tweede pouse hol hy al weer rond.

NOU
Piet se Juffrou word beskuldig dat sy 'n pedofiel is en
verloor haar werk. Sy kry 'n opgeskorte vonnis. Piet ondergaan terapie vir
die volgende vyf jaar. Raak 'n sussie


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--