TONEELSPELER -- JOKE
Toneelspeler: Toe ek Othello gespeel het, was die hele skouburg in trane.
Poolreisiger: Dit is niks. My radio-onderhoud oor my reis na die
Noordpool was so realisties dat meeste luisteraars nou verkoue het.
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--