TWEE ALIENS IN 'n KROEG

TWEE ALIENS IN 'n KROEG -- JOKE


Eendag sit twee aliens in 'n kroeg. Die een sê vir die ander een:"Borpdl grtos plok." Die ander alien sê" "Bly stil. Jy's dronk!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--