TWEE BLONDINES STAAN LANGS

TWEE BLONDINES STAAN LANGS -- JOKE


Twee blondines staan langs 'n mielieland en kyk hoe hulle blonde vriendin in 'n bootjie sit en roei. "Kyk nou net hoe sleep sy ns naam deur die modder," sê die een blondine. "Ek is sommer lus en duik in en verdrink haar," sê die ander blondine.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--