TWEE HASIES GEE

TWEE HASIES GEE -- JOKE


Onderwyser: As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy hê? Jannie: Sewe, meneer. Onderwyser: Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe. Onderwyser: Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee appels gee, en nog twee en nog twee, hoeveel appels sal jy hê? Jannie: Ses. Ondrwyser: Mooi so. Nou as ek vir jou twee hasies gee en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe! Onderwyser: Hoe op aarde kom jy by sewe uit? Jannie: Ek het al 'n hasie by die huis.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--