TWEE LUISLANGE

TWEE LUISLANGE -- JOKE


Twee luislange seil oor die pad. Skielik vra die een vir die ander: "Is ons giftig?" "Natuurlik nie," antwoord sy maat. "Dankie tog. Ek het nou net my lip raakgebyt."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--