TWEE MARSMANNETJIES

TWEE MARSMANNETJIES -- JOKE


Twee marsmannetjies land in die middel van die nag naby 'n verlate motorhawe. Die een stap oor na een van die petrolpompe en sê: "Vat my na jul leier!" "Ag," sê sy maat, "dit help nie jy praat met hom nie." "Hoekom nie?" "Jy kan mos sien hy druk sy vinger in sy oor.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--