TWEE PAS GETROUDE

TWEE PAS GETROUDE -- JOKE


Twee pas getroude vrouens praat oor voorbehoeding. "Watter vorm van voorbehoeding gebruik julle?" wou een weet. "Die emmer en piering metode" kom die antwoord. "Nou wat is dit?" "Maklik. Jy sien my man is maar 'n kort kereltjie. As hy die behoefte het dan doen ons dit terwyl hy op 'n emmer staan om mooi by te kom. Ek hou hom dan fyn dop en sodra sy oe so groot soos pierings word, dan skop ek net die emmer onder hom uit!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--