VAN 18 - 21 IS HULLE SOOS

VAN 18 - 21 IS HULLE SOOS -- JOKE

Van 18 - 21 is hulle soos Afrika of Australië - Half ontdek, half wild met natuurlike skoonheid en bebos rondom die vrugbare streke Van 21 - 30 is hulle soos Amerika of Japan -Volledig ontdek, goed ontwikkel en oop vir handel met lande wat geld of karre het. Van 30 - 35 is hulle soos Indië of Spanje -Baie warm, ontspanne en oortuig van hul eie skoonheid. Van 35 - 40 is hulle soos Frankryk of Argentinië - Half verniel deur stryd maar kan tog 'n warm of begeerlike plek wees om te besoek. Van 40 - 50 is hulle soos Yugoslavië of Irak - Die stryd is verloor en hulle word gepla deur foute van die verlede. Heropbou is aan die orde van die dag. Van 50 - 60 is hulle soos Rusland of Kanada - Baie wyd, oop, stil en die grense is grootliks onbewaak. Die koudheid hou egter mense weg. Van 60 - 70 is hulle soos Engeland of Mongolië -Hulle het 'n roemryke en oorwinnende verlede maar ongelukig geen toekoms nie Na 70 word hulle soos Albanië of Afghanistan -Almal weet waar dit is maar niemand wil soontoe gaan nie! (Mans is soos Zimbabwe - hulle word deur hul drange regeer)


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--