VAN DER MERWE IS OP TOER

VAN DER MERWE IS OP TOER -- JOKE


Van der Merwe is op toer deur die Midde-Ooste, en hy kom af op 'n skare mense wat saamdrom. "Wat gaan hier aan?" vra hy aan een van die toeriste agteraan die menigte. "In vyf minute kom hier 'n prosessie verby, 'n karavaan kamele met skamel geklede meisies op!" sê die man opgewonde. "Wel, dan wag ek ook," sê Van der Merwe. "Ek het jare laas 'n kameel gesien!"




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--