VERKEERSKONSTABEL KLIM STADIG -- JOKE
Die verkeerskonstabel klim stadig uit sy patrolliemotor en stap na die student toe wat hy voorgekeer het omdat hy gejaag het.
"Ek wag al heeldag net vir jou" sê die beampte kwaai.
"Dis hoekom ek gekom het so vinnig as wat ek kon" Sê die student sonder om 'n oog te knip.
Toe die konstabel uiteindelik opgehou lag het, stuur hy die ou weg met 'n waarskuwing.
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--