VERKEERSKONSTABEL TREK

VERKEERSKONSTABEL TREK -- JOKE



Verkeerskonstabel trek n blondine af en vra om haar rybewys te sien. Blondine: "Wat is 'n rybewys?". Vkk: "Vierkantige kaart met jou foto op". Sy krap in haar handsak rond en bring 'n spieeljie te voorskyn, kyk daarna en gee dit vir die Vkk. Vkk neem die spieeljie, kyk aandagtig daarin en se "Jammer dame, ry maar, ek sien jy is ook 'n verkeerskonstabel".




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--