VIER STUDENTE WAT LAAT

VIER STUDENTE WAT LAAT -- JOKE



Gehoor van die vier studente wat laat opgedaag het by die toets? Hulle sê dat 'n pap wiel die rede is waarom hulle laat is. "Kom skryf môre," sê die professor ewe vriendelik. Die volgende oggend laat hy hulle in die lokaal se vier hoeke sit. "Menere," sê hy, "net een vraag: watter wiel was pap?"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--