VINNIGE KAMEEL

VINNIGE KAMEEL -- JOKE


Ou Koos is op vakansie in die woestyn en hy huur vir hom 'n
kameel. Maar die kameel is stadig, baie stadig. So met Koos
se toer deur die woestyn, op die kameel se rug, sien hy 'n
bordjie: MAKE YOUR CAMEL FASTER! Jig en ou Koos draai da af
en hy kom by 'n Arabier wat by 'n put sit. Ou Koos vra hom
dat hy aseblief sy kameel moet vinniger maak.

Die Arabier sê dis geen probleem, ou Koos moet net die kameel wydsbeen
oor die put laat staan. Koos laat die kameel wydsbeen oor
die put staan en die Arabier staan die kameel se knaters
tussen twee bakstene. En daar trek die die kameel,
volspoed! Ou Koos vra die Arabier:"Hoe de hel kry ek nou my
kameel terug?" Arabier andwoord: "Staan oor die put!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--