VLIEGTUIG HET MEGANIESE

VLIEGTUIG HET MEGANIESE -- JOKE



'n Vliegtuig het meganiese probleme ondervind en die loots gee opdrag dat die kajuitpersoneel die passasiers moet voorberei vir 'n noodlanding.
Na 'n paar minute vra die loots of alles reg is en almal vasgemaak is.
"Alles is reg hier agter kaptein," kom die antwoord ". . . behalwe vir 'n prokureur wat nog besigheidskaartjies uitdeel!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--