VROU AUSTRALIE TOE

VROU AUSTRALIE TOE -- JOKE


'n Ou sê vir sy maat dat hy sy vrou Australië toe vat vir hul 20ste herdenking van hul huwelik. "dis bietjie wyd" sê sy maat " Wat gaan jy haar dan gee as julle 25 jaar getroud is?"

"Dan gaan ek haar weer haal" sê die eerste ou.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--