VROU STAP IN DIE KAMER -- JOKE
‘n Vrou stap in die kamer in en trek haar broek uit en gooi dit op die vloer. Sy sê “Laat my voel soos ‘n vrou”
Hy trek ook sy broek uit en gooi dit vir haar en sê:
“Was albei”
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--