VROU WORD LAAT EEN AAND

VROU WORD LAAT EEN AAND -- JOKE



'n Vrou word laat een aand wakker en vind dat haar man nie in die bed is nie. Sy vind hom in die kombuis, saggies aan die snik. "Wat is verkeerd, skat?" vra sy. "Hoekom sit jy hier alleen en huil?" Die man kyk op. "Onthou jy 20 jaar gelede toe jy 16 was ons nog uitgegaan het?" "Natuurlik," antwoord sy. "En onthou jy toe jou pa ons een aand in my kar sonder klere gevang het?" "Ja, ek onthou." "En onthou jy hoe hy gesê het ek moet met jou trou, of anders sal hy sorg dat ek vir 20 jaar tronk toe gaan?" "Ja, ek onthou dit ook." "Wel, ek sou vandag weer uitgekom het."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--