WAAROM HET 'n VLIGTUIG 'n SKROEF

WAAROM HET 'n VLIGTUIG 'n SKROEF -- JOKE


Onnie: "Jannie, waarom het 'n vliegtuig 'n skroef?" Jannie: "Om die vlieënier koel te hou, Meneer." Onnie: "Probeer jy snaaks wees?" Jannie: "Nee meneer. Het meneer al gesien hoe sweet 'n vlieënier as die skroef ophou draai."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--