WAT HE JY MET DIE RAND GEDOEN

WAT HE JY MET DIE RAND GEDOEN -- JOKE


Ma: "Jannie, wat het jy met die rand gedoen wat ek jou gegee het?"

Jannie: "Ek het dit ingesluk."

Ma: "Hoekom het jy dit gedoen?"

Jannie: "Ma het dan gesê dis my kosgeld."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--