WAT HET EK GELEER -- JOKE
"Meneer?" "Ja, Jannie?" "Wat het ek vandag by die skool geleer?" "Hoekom vra jy so 'n dom vraag?" "Dis wat my pa my vanaand gaan vra as hy by die huis kom."
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--