WAT HET 'n SALARIS

WAT HET 'n SALARIS -- JOKE



Wat het ´n salaris en menstruasie in gemeen?

Dit kom een keer per maand, hou omtrent ´n week en as dit nie kom nie is daar gewoonlik groot moeilikheid.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--