WAT HET VAN JOU BROER GEWORD

WAT HET VAN JOU BROER GEWORD -- JOKE



“Wat het van jou broer geword?” vra die een krokodil aan die ander.
“Ek het hom lanklaas gesien.”
“O, hy toer die hele wêreld vol. Hy’s deesdae ‘n reistas.”


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--