WAT IS POLITIEK

WAT IS POLITIEK -- JOKE

'n seuntjie vra sy pa op 'n dag : "Pappa, wat is politiek?". Die pa dink 'n rukkie, toe se hy: "Ek is kapitalisme, want ek bring die geld in.Jou ma is die regering, want haar woord is wet. Jou oupa is die owerheid, want hy hou so 'n ogie oor dinge. Jy is die volk, want ons almal werk om jou op te pas. Die bediende is die werkersklas en jou baba boetie is die toekoms. Verstaan jy, gaan dink 'n bietjie en dan kom se jy ky wat jy dink?" Dis seuntjie loop toe en gaan dink daaroor. Daardie aand word die seuntjie wakker van sy baba boetie wat huil. Hy staan toe op om te gaan kyk. Sy ma slaap vas, sy pa is weg en die baba skree. Hy dink toe hy sal probeer om die bediende wakker te maak, miskien kan sy help. Toe hy by die bediende se kamer kom sien hy sy pa en die bediende is lekker in die bed aan die gang terwyl sy oupa deur die venster loer. Hy gaan slaap toe maar weer. Die volgende dag vra sy pa hom: "Het jy nou gedink oor wat ek jou vertel het van politiek? Wat dink jy?" "Ja" se die seuntjie. "Kapitalisme bevark die werkersklas terwyl die regering slaap en die owerheid net kyk, die volk is vergete en die toekoms bring net k@K!"

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--