WAT IS SEWE PLUS SEWE

WAT IS SEWE PLUS SEWE -- JOKE





"Wat is sewe plus sewe, Jannie?" "Twintig, Juffrou!" "Verkeerd!" "Sê my wat is sewe plus sewe, Kosie?" "Woensdag, Juffrou." "Verkeerd, Kosie." "Wat sou jy sê is die antwoord, Willie?" "Dis veertien, juffrou!" "Reg, en hoe het jy op die antwoord gekom?" "Maklik, ek het net Woensdag van twintig afgetrek."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--