WAT JOU AUDI VAN JOU SE

WAT JOU AUDI VAN JOU SE -- JOKE


Jy hou daarvan om te dink jy's deel van die nuwe generasie wat omgee vir die omgewing en familie. Jy is egter meer byt as blaf en nogal redelik vervelig. Jy hoop om eendag 'n Merc te ry en wonder of jy nie liewers 'n BMW moes koop nie.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--