WAT JOU HYUNDAI VAN JOU SE -- JOKE
Vooruitstrewend, inteligent en prakties maar mislei. Jy's die tipe ou wat sal voorstel dat 'n subkommittee 'n saak moet oplos as die oorspronklike kommittee misluk het. (Jy wil voorsitter wees) Jy sal volhou dat 'n Koreaanse motor altyd beter is as iets Japanees.
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--