WAT JOU TOYOTA VAN JOU SE

WAT JOU TOYOTA VAN JOU SE -- JOKE




Jy het 'n minderwaardigheidskompleks en voel bedreig deur VW bestuurders. Jy wens jy het 'n VW gehad en raak soms ongeduldig en onbeskof op die pad uit frustrasie.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--