WAT JOU VW VAN JOU SE 2

WAT JOU VW VAN JOU SE 2 -- JOKE


Jy is 'n opwindende individu. Mense is jaloers op jou kar. Die meeste Toyota eienaars wens hulle het Volkswagens gehad. Alhoewel jy aantreklik vir die teenoorgestelde geslag is, is jy beskeie en plat op die grond. Jy dra een van daardie laslap leerbaadjies en dink jy is Tom Cruise


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--