WAT KOS DIE EIERS

WAT KOS DIE EIERS -- JOKE



Huisvrou: “Wat kos die eiers?”

Winkelier: “Nege sent stuk, maar as u ‘n gekraakte een kry, kos hy net vyf sent.”

Huisvrou: “Kraak asseblief vir my ‘n dosyn.”


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--