WAT SOEK HY DAAR

WAT SOEK HY DAAR -- JOKE

Dit was laataand en toe Heidi, wat haar tweede enetjie verwag het en alleen met haar driejarige dogterjie by die huis was, skielik besef sy gaan in kraam.  Sonder verwyl bel sy toe die nooddienste.  Ongelukkig was daar 'n kragonderbreking en kon hul toe net een paramediese amptenaar uitstuur.

Die huis was baie donker en hy vra toe die dogtertjie om die lig vir hom vas te hou sodat hy kon sien wat hy doen

Alles verloop toe voor die wind en toe die kleintjie gebore word, piets die man hom op die boud tot hy begin huil.  Na afloop van die hele storie vra die Heidi aan die dogtertjie wat sy van alles dink.  Sy staan so oomblikkie en sê: " Die oom moet hom sommer nog 'n keer slaan - hy moes nooit daar ingekruip het nie!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--