WAT WIL JANNIE WORD

WAT WIL JANNIE WORD -- JOKE



Onderwyser: "Wat wil jy eendag word Jannie?"
Jannie: "'n Dokter."
Onderwyser: "Hoekom?"
Jannie: "My pa sê dit is die enigste werk waar jy vir 'n man kan laat betaal terwyl jy vir sy vrou sê sy moet haar klere uittrek."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--